At & Nyretta Boshoff: Lewe 'n Positiewe 'Ja'-lewe!
At en Nyretta Boshoff is die pastoorspaar van CRC in Bloemfontein – 'n gemeente met 'n lidmaattal van 32 000. JUIG! wou uitvind hoe hulle dit regkry om hul bediening en 'n gesonde gesinslewe suk ...
'n Storm het die afgelope tyd om die kop van prof. Piet Strauss, moderator van die NG Kerk, losgebars nadat hy in 'n onderhoud aan JUIG! gesê het hy glo in die Bybelse Skeppingsleer met God Drie ...
Presies hoe ver het 'n kerk nodig om te daal om die heilige nagmaal in die naam van 'n heidense god aan te bied? Hoe ver het 'n kerk weggedwaal as 'n predikant luidkeels verklaar dat hy nie verder aan ...
Ons het in die afgelope tyd dikwels op die rugbyveld of op die sokkerveld gesien hoe die sporthelde van vandag tatoeëermerke op hul liggame dra. Die kameras wat inzoom in mense se privaat-ruimte ...
Die evangelis, Angus Bachan, gaan tydens 'n weeklange diensreeks in Londen preek. Volgens Angus is dit 'n baie grootse gebeurtenis: "Revive London" vind oor 'n paar weke plaas en hy sal agt ...