![]() |
Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood.. Rom. 1:16 |
||||||||||||||
|
Oor Ons |
||||||||||||||||||||
VisieJUIG! Tydskrif wil God verheerlik deur te onderrig, in te lig, 'n Bybelse Wêreldbeskouing te bevorder en op elke terrein van die lewe aan die heerskappy van Jesus Christus gestalte gee. Waardes:
Geloofsverklaring
|
|||||||||||||||||||||
|
|