Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View April 2017 Issue >>
 

Die meeste van ons ken Dieter Voigt as die gewilde Pasella-aanbieder met die breë glimlag. Ons het by hom en Martelize, ’y vrou en naaswenner van Idols, gaan inloer. Daar steek veel meer in Dieter as net 'n vermaaklikheidster, ons het onder meer ontdek dat hy 'n kranige 400 m-hekkiesatleet was en dat hy groot sukses behaal met atletiekafrigting! Een van sy atlete is tans wêreldkampioen. Hy praat ook openhartig oor uitbranding, die redes daarvoor en hoe om daarvan te herstel, asook sy passie om mense te help om gesond na gees en liggaam te wees. Martelize bring ons op hoogte van haar loopbaan en praat oor die uitdagings van mamma-wees.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication