Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View April 2017 Issue >>
 

Weekliks lees ons van nog ’n string plaasaanvalle en  -moorde en dit blyk dat daar geen einde daarvan in sig is nie. Dr. Arno van Niekerk van The Stand en outeur van die boek, Genoeg! Hoekom is ons hier?, bespreek in ’n onderhoud met JUIG! in hierdie artikel die plaasmoorde in Suid-Afrika. Daar word gekyk na redes vir die skielike toename in marteling van slagoffers sowel as na moontlike oplossings vir die probleem. 
 ΜΆ deur Lourieke Haller

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication