Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2017 Issue >>
 

Die eerste drie Evangelies in die Nuwe Testament, Matthéüs, Markus en Lukas word die sinoptiese Evangelies genoem. Die inhoud van hierdie Evangelies stem grootliks ooreen. Baie van dieselfde gebeure, leringe en voorvalle hou met mekaar verband, en word net verskillend verwoord, maar stem soms selfs woordeliks ooreen. Die grootste gedeelte van Johannes is egter uniek. Meer as die helfte van die Boek handel oor die laaste week van Christus se lewe op aarde. Johannes dokumenteer agt wonderwerke van Christus; ses hiervan word slegs in hierdie Evangelie genoem. Lees meer interessante feite oor die Evangelie in hierdie artikel.

ΜΆ deur dr.Peter Hammond

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication