Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View August 2018 Issue >>
 

Ons het ’n keuse: óf ons laat toe dat ons toekoms gerig word deur mense in hul gebrokenheid óf ons kies vandag doelgerig om ons toekoms deur  God te laat bepaal. Waarskynlik sal die meeste mense die laaste opsie kies, maar nie nood-wendig weet hoe om daarby uit te kom nie. Gelowiges is ook nie onwillig om God se wil met mense te deel nie, maar ons weet nie altyd hoe om die talryke uitdagings wat ons in die gesig staar, te takel en op te los nie. Ons voel ontmagtig omdat ons nie deel is van besluitnemingsprosesse nie; omdat ons nie insae het in wat agter die skerms gebeur nie; omdat ons nie toegang het tot gesagsfigure wat hul posisie misbruik nie. Dan wonder ons of daar enigsins iets is wat ons kan bydra tot ’n nasie wat oënskynlik koersloos geraak het.


Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication