Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View March 2019 Issue >>
 

O p 2 Junie 1953 het prinses Elizabeth in die gangetjie van Westminster Abbey afgestap om as koningin van Engeland gekroon te word. Meer as 8 251 gaste het toegekyk en 38 miljoen mense in die Verenigde Koninkryk het dit op televisie en oor die radio gevolg. Daar was 2 000 joernaliste en 500 fotograwe uit 92 nasies wat hulle by die juigende skares langs die roete aangesluit het om oor die gebeurtenis te berig. Dit was die mees skouspelagtige kroning van ’n koninklike ooit. Die pragtige kroon, van soliede goud, is versier met 2 800 diamante – 17 en 105 karaat onderskeidelik. Dit was beslis ’n kroon geskik vir ’n koninklike. Dié uitspattige geleentheid met juigende skares, paparazzi en vername gaste het die standaard gestel vir ’n ware koninklike kroning...

…kry jou April-uitgawe van JUIG! wat nou te koop is, vir die volledige artikel!

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication