Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View March 2019 Issue >>
 

"Ek werk aan my sewende kroon in die hemel. By die hoeveelste een trek jy?” Dít vra iemand ’n vriend van my. Later wil hy by my weet wat ek sou antwoord. “Hoe balanseer ’n mens elke dag sewe krone op jou kop?” was my flouerige reaksie. Toe dink ek dit is hartseer as die Hemel nou in ’n kompetisie verander het oor wie die meeste krone, of die beste ewige blyplek kan kry...

…kry jou April-uitgawe van JUIG! wat nou te koop is, vir die volledige artikel!

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication