Dit veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgele word nie.

2 Pet. 1:20.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View October 2019 Issue >>
 

Dr. Hannelie Groenewald se hele gesin is in 2015 uitgewis tydens ’n aanval in Afganistan waar die gesin sendelinge was. Hannelie se voormalige man, Werner en hulle twee tienerkinders, Jean-Pierre (17) en Rode (15) is tydens die aanval doodgeskiet. Sy moes self haar geliefdes se stukkende liggame balsem ... daardie donker hoofstuk lê egter nou agter Hannelie en die Here het waarlik haar “rouklere uitgetrek” en dit met “feesklere” vervang, want sy is onlangs met Hannes Laubscher getroud. JUIG! het met haar gesels oor haar nuwe begin.

Lees die volledige artikel in die November 2019-uitgawe van JUIG! Tydskrif.

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication