Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.

Jer 33:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

Ek het my kinders opgevoed tot God’s eer. Ek voel egter dat hulle nie dieselfde doen met my kleinkinders nie. ek voel so hulpeloos as ek sien hoe my kleinkinders opgeslurp word deur die wêreldse gees. Wat kan ek doen?

 
Answer:

God het die gelowige magtige wapens gegee: buig in gebed – grootouers het ‘n baie spesiale bediening wat dit betref. “Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die argumente, asook elke skans wat teen die kennis van God opgerig word. Ons neem ook elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.” (2 Kor 10:4,5). Kyk net na Abraham en sy neef Lot (Gen 18:16-19). Neem kennis, vul die ga-ping … en vertrou God vir jou familie!

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication