Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V: Indien Jesus God is en alles van die verlede, teenswoordige en toekoms weet, hoekom het Hy dan gesê Hy weet nie presies wanneer Sy Wederkoms sal wees nie?

 
Answer:

A: Die Skrif is baie duidelik: Christus het nooit opgehou om God te wees nie, maar Hy het Sy Goddelikheid afgelê tydens Sy tyd op aarde as die Perfekte Mens (Fil 2:5-11). Alles wat Hy gedoen het, was in geloof en in die krag van die Heilige Gees – van Sy geboorte tot met Sy sterwe aan die Kruis en Sy Opstanding. As God kon Hy nie anders as om te weet wanneer Sy wederkoms sal wees nie, maar as mens het Hy geweier on Sy Goddelike kennis te gebruik. Verstaan ons as mense dit? Nee! Maar ons weet dat Hy die Perfekte Mens moes wees om die uiterste prys vir ons sonde te betaal.
En Hy het ons nog nooit gefaal nie. As mens het Hy ’n sondelose menslike lewe geleef en die perfekte plaasvervanger in ons  plek geword. Hy was baie duidelik daaroor dat Hy op die bepaalde tyd sal terugkeer en elke gelowige behoort gretig na hierdie dag uit te sien. Ek glo natuurlik dit gaan gouer gebeur as wat ons werklik dink.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication