Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V: My man het my so agt maande gelede verlaat. Ons het twee klein kindertjies wat baie lief vir hulle oupa en ouma is, maar hy wil nie hê dat ek enige kontak met sy familie moet hê nie. Sy nuwe vrou het kinders en hy is van plan om hulle aan te neem en hy erken nie eens meer ons twee dogters nie. Wat moet ek doen? Sy ouers en ek is nog steeds goeie vriende ten spyte van die egskeiding en hulle is baie lief vir ons twee kinders.

 
Answer:

A: Jou huwelik is iets van die verlede en jou eks het dus geen inspraak in enige van jou verhoudings meer nie, selfs al is hy familie van jou vriende. Geniet hulle geselskap en geniet hulle ook indien hulle met die verhouding wil voortgaan. Dit is sy probleem. Laat hom toe om sy eie probleem te hanteer. Die kern van die saak is: “Geliefdes, as God ons dan so tot die uiterste toe liefgehad het, moet ons ook mekaar tot die uiterste toe liefhê.” 1 Joh 4:11. Ons moet mekaar egter altyd met respek en waardigheid hanteer.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication