Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

A. Die Woord gee spesifieke aanwysings vir ongetroude mense in 1 Korintiërs 7. Dit is aanneemlik in die oë van die Here vir iemand om enkellopend te bly (v 7-8) en dit is ook aanneemlik om getroud te wees. Dit is die individu se keuse en sy/haar onderskeiding van die Here se wil vir hulle lewe.
As iemand egter ongetroud is, maar dit seksueel frustrerend vind, is die Woord duidelik: “Maar as hulle nie in onthouding kan leef nie, moet hulle trou, want dit is beter om te trou as om deur hartstog verteer te word.” Baie mense trou eers laat in hulle lewe en vind vervulling en kameraadskap. Hoekom nie hieroor met die Here praat nie?

 
Answer:

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication