Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V. Ek is ’n 36-jarige vrou. ’n Paar maande gelede het God aan my openbaar dat ek aangeneem is. My familie ontken dit, maar hulle kan my niks oor my geboorte vertel nie. Hoe moet ek te werk gaan om uit te vind wie my ware ouers is?

 
Answer:

A. Is jy seker jy het reg gehoor? Bestudeer jou geboortesertifikaat en praat met ander familie en vriende om dit te bevestig. Jy kan ook jou plaaslike maatskaplike dienste skakel en kyk of hulle enige voorstelle het. As jou soektog niks oplewer nie, moet jy die Here miskien net dank vir die familie wat Hy jou geskenk het en dit daar laat. Die Apostel Paulus het getuig: “Ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” Fil 4:11-13.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication