Maar die Woord van die Here, dit bly vir ewig. En hierdie Woord is die Evangelie wat aan julle verkondig is.

1 Pet. 1:25.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

V. Omstandighede het daartoe gelei dat my verhouding met my vriendin beëindig is en nou wil sy nie my oproepe of boodskappe antwoord nie. Wat staan my te doen?

 
Answer:

A. Ongelukkig is daar niks wat jy kan doen nie. Jy moet aanvaar dat die verhouding beëindig is. Jou vriendin is ’n volwassene met die reg tot haar eie besluite. Enige verder pogings om sonder haar toestemming met haar te kommunikeer kan ernstige geregtelike gevolge vir jou inhou.
Laat hierdie situasie in die Here se hand. Bid vir haar en vertrou die Here, jy is nie verantwoordelik vir haar nie. Jou verantwoordelikheid is nou om op jou eie wandel met die Here te fokus. Hier is goeie raad: Fil 3:13-14: “Ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is...sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.”

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication