Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

Sal God my as Christen toelaat om met ’n nie-christen te trou?

 
Answer:

Laat ek begin deur te sê dit word nie aangemoedig nie. Die Woord is baie duidelik: “Moenie saamspan met ongelowiges nie, want watter vennootskap kan daar wees tussen reg en onreg? Of watter gemeenskap kan daar wees tussen lig en duisternis? Daarom: ‘Gaan van hulle af weg en hou julle eenkant, sê die Here, en moenie vat aan wat onrein is nie; dan sal ek julle ontvang.” 2 Kor 6:14, 17. Deur te trou met iemand wat nie jou liefde vir die Here deel nie, sal baie onverwagte probleme tot gevolg hê en die verhouding  bemoeilik. Jy moet dus baie seker maak dat dit God se absolute Wil vir jou lewe is. As jy wysheid nodig het, vra God - Jak 1:5.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication