Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


Question:

My seun en sy meisie kom kuier. Hulle leef saam, maar ek kan dit nie aanvaar nie. Ek wil nie hierdie soort gedrag in my huis toelaat nie.Is ek verkeerd om aan te dring dat hulle in afsonderlike kamers slaap?

 
Answer:

Die Woord sê “Moenie aan ander se sondes deel hê nie. Hou jou rein van die sonde.” 1 Tim 5:22. Ons moet alles in ons vermoë doen om selfs die geringste sondetjie te vermy. Die Bybel veroordeel hierdie soort gedrag onomwonde en jy het die reg om aan te dring dat dit nie onder jou dak plaasvind nie. ‘n Woord van waarskuwing: die ouer wat hierdie roete volg, moet ook seker maak dat dit in God se Gees gedoen word. ‘n Harde, veroordelende, arrogante of vyandige gesindheid sal beslis nie help om diegene wat ons op die regte pad wil help, te wen nie. “Met woorde wat altyd vriendelik en sinvol is, moet julle gereed staan om die regte antwoord vir elke mens te gee.” Kol 4:6.

Terug

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication