Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief

Book Cover

Kliek hier om Val se webwerf te sien

Kan ons satan direk aanspreek?

Kan ons werklik vir satan direk aanspreek en hom gebied om te doen soos ons sê?


Getuig teenoor ander

Ek het gevoel die Here lei my om Sy liefde te deel met ’n jong meisie wat in ons straat woon. Ek kon aanvoel dat sy baie pyn in haar lewe het. Sy sê dat sy haar lewe vir Jesus gegee het, maar sy vloek gedurig en misbruik die Here se Naam. Sy het my ook vertel dat sy verlief is op ’n ander vrou. Dink jy dat ek moet aanhou om by haar te kuier en meer van Jesus te vertel?


Berading vir seksueel mishandelde persone

Indien iemand as kind seksueel misbruik is, benodig so ’n persoon geestelike genesing. Hoe gaan ’n mens te werk?


Om te vas of nie


My kerk het ’n Daniëlsvas uitgeroep deur nie vleis te eet nie. Het Daniël gevas deur net groente te eet, of het hy net nie vleis geëet nie omdat dit onrein was?
Volgens my is hierdie ‘vas’ ’n verkeerde interpretasie van die Skrif.


Trou voor jy saambly

V: Daar is ’n paartjie in ons selgroep wat aan die brand vir die Here en baie verlief is. Sy is geskei en hulle het onlangs weens finansiële redes begin saamwoon. Hulle het aangekondig dat hulle van plan is om te trou. Ons selleier het hulle aangeraai om eers te trou voordat hulle saam intrek en nou voel hulle beledig en kom nie meer kerk toe nie.


    1 - 5 of 51 next >>
Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication