Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief

Book Cover

Kliek hier om Val se webwerf te sien

V. Is dit verkeerd om 'n kêrel te hê wat nie wedergebore is nie? Help my asseblief, want ek is verwar. Gee my asseblief Skrifverse hieroor.

A. Dit is nie onskriftuurlik om vriende van die teenoorgestelde geslag te hê solank jy jou by die Bybelse beginsels van reinheid hou nie. 2 Tim 2:21-22 sê dat ons daarop moet konsentreer om ʼn “voorwerp tot eer [te] wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.” Wees egter versigtig by wie jy ernstig betrokke raak. Om hierdie rede moedig die ...


V. Ek is ʼn 56-jarige man wat God liefhet en nog nooit getroud was nie. Ek wil graag weet – moet ek enkellopend bly – sonder 'n intieme vroulike metgesel – en in gedurige seksuele frustrasie leef?

A. Die Woord gee spesifieke aanwysings vir ongetroude mense in 1 Korintiërs 7. Dit is aanneemlik in die oë van die Here vir iemand om enkellopend te bly (v 7-8) en dit is ook aanneemlik om getroud te wees. Dit is die individu se keuse en sy/haar onderskeiding van die Here se wil vir hulle lewe.
As iemand egter ongetroud is, maar dit seksueel frustrerend vind, is die Woord duideli ...


V. Is daar iets mee verkeerd om vir jou aftrede geld opsy te sit of om rykdom te vergaar? Behels die waarskuwing in 1 Tim 6:6-11 dat ons nie moet belê nie? Val dit in die kategorie van 'geldgierigheid'?

A. Jesus het nooit Sy ryk vriende tereggewys en hulle aangesê om al hulle geld weg te gee nie. Hy het dit geniet om saam met hulle te eet en by hulle tuis te gaan (bv. Maria en Marta, sowel as Saggeus; Lukas 10:38; Lukas 9:2-8). Toe Hy die ryk jong man tereggewys het, was dit omdat geld die jong man se god geword het.
Jesus het altyd die belang van rentmeesterskap benadruk (Matt 25:1 ...


V. Kan ʼn mens astrologie of horoskopie ernstig opneem?

A. Jesaja het die mense vermaan om slegs leiding te vra van die Here wat die Begin tot die Einde ken: “Laat jou voorspellers nou optree, laat hulle jou help, hulle wat die Hemel opdeel en die sterre bekyk, hulle wat elke maand bekend maak wat oor jou gaan kom. Maar hulle het soos stoppels geword, hulle gaan verbrand. Hulle kan hulleself nie red van die vlamme nie. Daar bly nie eens kole o ...


Wat moet ek doen as ek seer kry in die kerk?

V. Ek en my man is beide wedergebore Christene en in kerkleierskap. Onlangs het dinge in ons kerk verander en ek het ʼn punt bereik waar ek die pastoor nie meer kan ondersteun nie weens besluite wat hy neem waarmee hy ʼn kompromis met die wêreld maak. Ons het probeer om met hom te praat, maar hy is onwillig om enigiets te verander. Ek hou daarvan om God te dien en in Sy Huis te we ...


  << previous 6 - 10 of 63 next >>
Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication