Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..
Die persoon wat vir ons laat weet waar in die Woord die onderstaandse Skrifgedeelte gevind kan word, staan ‘n kans om ‘Soms sê Jesus NEE’’ deur dr Isak Burger te wen: