As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.
Laat weet vir ons in watter uitgawe van JUIG! praat Isak Burger oor die Krag van die Heilige Gees en staan ‘n kans om ‘Die Volle Pinksterseën’ deur Andrew Murray te wen.
Stuur inskrywings met jou volle besonderhede (naam en van, posadres, e-posadres, telefoonnommer) aan: