Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!
Naam: Onbekend Info: Christenman, wewenaar met 3 kinders en 2 kleinkinders, wil graag met Christendames korrespondeer.
Grantstraat 519, Munster, KZN
Vrou
Naam: Tia Naude Ouderdom: 38 - Enkel (5 jaar geskei) Area: Namibie Info: Ek is 'n weergebore Christendame wat op soek is na vriendskap met 'n weergebore Christenman (39-45) wat die Woord leef. Jesus moet sy eerste prioriteit wees en hy moet lief wees vir kinders en diere en moet alreeds gevestig wees in sy lewe.
Neem asb kennis dat JUIG! Tydskrif nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige moontlike vriendskappe of korrespondensie wat op grond van hierdie aanlyn-posisies plaasvind nie. Gebruik asb diskresie wanneer daar aanlyn gesels word; moet asb nooit jou fisiese adres bekendmaak nie en deel net jou posadres as jy gemaklik voel daaroor.