Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?
Ons is baie opgewonde oor die loodsuitgawe van JUIG! Tydskrif hierdie maand. Dit gaan verseker 'n baie groot invloed op die Afrikaanse leserspubliek he en sal die Waarheid van God se Woord bring. Vertel asb vir jou vriende van JUIG! Ons glo en vertrou dat jy hierdie uitgawe gaan geniet!
BELANGRIKSTE ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- Bekering: Jou Ja Vir God : Dr Isak Burger - Kan Christene Gebruik Maak van Sielkundiges? - Danie en Daleen Botha, Wenners in Christus - Is Die Gras Groener In Australie? - Evolusie: Die Groot Leuen - Evolusie as Geloof - Nuwe Lewe in die Christenwerksetiek - 'n Baanbreker vir Christus - Jacques Botes - Wanneer Stilte Goud Werd Is - Verskeur Deur Egskeiding - Onvrugbaarheid - Grootliks Begenadig : Theo en Wilma Geyser - Musiek vir God - Die Psige, Sedes en die Silwerdoek - Verward, Deurmekaar, Onseker? - Bekerings? Drie Keer? - Jesus en die Sondaarsgebed - Christenskap is Nie 'n Godsdiens Nie : Solly Ozrovech - God's Rykste seen op JUIG! : Lindie Gouws - Is Die Kerk Gereed vir Herlewing : Dirkie v d Spuy - Keuses in die Lewe : Angus Buchan - Hoe Bid Ons? : Bennie Mostert
Artikels in Ons Tydskrif
Wenners in Christus: Danie & Daleen Botha
Is Danie en Daleen Botha nog steeds wenners?
JUIG! het met die twee aan-die-brand-kinders van die Here gesels om uit te vind h ...