As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Mei 2019

JUIG! Mei 2019

In ons Mei-uitgawe deel die sanger, Franna Benadé, sy lewensvreugde en -wyshede met ons. “Lewe jy regtig nou, of ‘suffer’ jy maar net deur die lewe?” vra hy. Lees gerus ook Johan Jacobs, van Go Natural, se artikel oor die voordele van die onderbroke vas en kry lekker idees vir ’n vakansiebestemming met ons artikel, “Laat die wiele rol”. 

Vir ernstiger onderwerpe en inligting waarvan Christene beslis bewus moet wees, is daar ’n artikel oor die “8 Tegnologiese eindtydtekens”, “Die malligheid wat die ‘Christelike Weste oorval’ en ons gee ook terugvoer oor die hof se NG Kerk-beslissing en wat dit vir ander kerke beteken. 

Daar is iets weer iets vir elkeen in hierdie uitgawe wat 22 April op die rakke sal wees. Lekker lees! 

 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- Inspirasie En Nuwe Lewe Vir Leraars En Leiers

- Kom Ons Bid: Barbara Cilliers

- Soek Die Woord

- Blokkiesraai

- Die Golan Hoogland

- 8 Tegnologiese Eindtydtekens

- Hoe Het Die “Kerk” By Hierdie Punt Uitgekom?

- Die Malligheid Wat Die ‘Christelike’ Weste Oorval

- Sieners In Plaas Van Kykers

- Opwinding In Nigerië Oor Die Evangelie – CfaN

- Die Bybel In ʼn Neutedop – 1 Petrus

- Karakters Van Die Bybel – Ragab

- Spreuke 4

- Takbokke Of Eikebome?

- Soms Verwag God Die Onmoontlike: Nina Smit

- Vroue Van Geloof

- Die Sleutel Na Die Toekoms: Elza Meyer

- Is Dit Nodig Om My Inkomste Te Beskerm?

- Vertel Jou storie: Tanya Powell

- Franna Benadé, Dienaar In God Se Wingerd

- Die Ramadan-Vas – Geopende Deure

- Sending In Hulle DNS

- TWR Rivercross Bou Brûe Van Liefde, Hoop & Genesing

- Skitterende Geloof – Barnabas Fund

- African Enterprise Opleidings- En Konferensiesentrum

- Afrika-Koninkryk Aan Die Brand Vir Jesus! – Harvesters Ministries

- Mthetheleli Se Verhaal – Mergon

- Christenskap In Die Werkplek

- Woorde Van Wysheid

- Vas Wat Die Vetjies Laat Verdwyn

-  Laat Die Wiele Rol

-Radiostasie Belê In Jeug Met #KleinSaterdaginisiatief

- Die Verskil Met Lindie Strydom


Artikels in Ons Tydskrif

Franna Benade
Franna het 25 jaar gelede by n mannekamp vir God as Sy Vader ontdek.
Lees Meer...
8 Tegnologiese eindtydtekens
Het jy geweet dat die Bybel vol verwysings na tegnologie is? In die Bybel word gedokumenteer dat die mensdom sedert antieke tye sy ...
Lees Meer...
Die Malligheid Wat Die Christelike Weste Oorval
Wanneer mense afsien van die kennis van God, gee Hy hulle oor aan hulle gebrek aan insig (of dwaasheid soos dit in die ou vertalin ...
Lees Meer...
Wat dink God hiervan?
Die hooggeregshof in Pretoria het op 7 Maart 2019 in die guns van die NG Kerk-lidmate Laurie Gaum, Michelle Boonzaaier, Judith Kot ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication