Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Junie 2019

JUIG! Mei 2019

In ons Vadersdag-uitgawe vier ons die rol van pa’s in ons lewens. Lees gerus die artikels: “Vaders in die Bybel”; “Josef, die aardse vader van Jesus”; “Magtige manne van moed” en “Pa’s, meer as net die broodwinner”. 

Maak seker jy lees ons aktuele artikel oor die Kerk en die eindtyd: “Waarskuwingsligte flikker – Gevaar lê voor vir die moderne kerk”. 

Daar is ons voorbladartikel met Charmaine en Rainer Boshoff se getuienis, ’n getuienis oor ’n geliefde troeteldier wat ’n slangpik oorleef danksy gebed en hoe die Alpha-kursus Bonga Hlongwane se lewenspad van dwelms en alkohol verander het na een van leierskap en sukses. Laat hierdie getuienisse jou bemoedig en aanspoor.

Daar is heerlike voorstelle vir vakansiebestemmings in die artikel, “Kampkaperjolle – 4 kindervriendelike kuskampe”.

Daar is weer iets vir ieder en elk in hierdie uitgawe wat 20 Mei op die rakke sal wees. Lekker lees! 

 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- Kom Ons Bid: Barbara Cilliers

- “Raise A Hallelujah”: Neil Powell

- Blokkiesraai

- Soek Die Woord

- Waarskuwingsligte Flikker, Gevaar Lê Voor Vir Die Moderne Kerk

- God Is Altyd In Beheer – Harvesters Ministries

- Auschwitz-Oorlewend Vind Vertroosting, Liefde En Aanvaarding In ICEJ-Tehuis

- Hoe Gemaak As Jy By Die Vurk In Die Pad Aangekom Het: Stephan Joubert

- Help Jy Vrees Aanstook? 

- Jessie: God Se Geskenk

- ’n Pa In Die Hemel: Nina Smit

- Vroue Van Geloof

- Hy Vul Jou Lewe Met Goeie Dinge: Rainer en Charmaine Boshoff

- Stem Jou Evangelisasie Ooreen Met Dié Van Handelinge?

- Herlewing Deur Te Getuig Oor Christus

- Vaders In Die Bybel

- Josef, Die Aardse Vader Van Jesus

- Die Bybel In ʼn Neutedop – 2 Petrus

- Karakters Van Die Bybel – Die Rower Aan Die Kruis

- Spreuke 5

- Magtige Manne Van Moed

- Pa’s, Meer As Net Die Broodwinner

- Woorde Van Wysheid

- Ontwikkel ’n Gees Van Uitnemendheid

- Christenskap In Die Werkplek

- FEBA Indië Herdefinieer Die Lewe Vir Vroue

- Kosbare Bybels Saai ‘Miljoene Saadjies’ In Suidoos-Asië – Barnabas Fund

- ’n Moeder Se Wonderbaarlike Genesing Bring Tiener Tot Geloof In Christus – Geopende Deure

- Dwelms, Alkohol en MIV – ’n ‘Gelooflike’ Reis Saam Met Jesus – Mergon

- ’n Opvolg #WuppertalOnthou – Radio Tygerberg 104fm

- GROOTfm 90.5 “Blikkies en Baadjies”-Winterprojek


Artikels in Ons Tydskrif

Rainer en Charmaine Boshoff
Is jou huwelik op n pynlike plek. Voel jy ontnugter in die bediening, veg jy teen depressie terwyl jy spartel om kop bo water te h ...
Lees Meer...
Josef Aardse Vader Van Jesus
God het Josef gekies om Jesus se aardse vader te wees. Die Bybel se in die Evangelie van Matteus dat Josef n regverdige man is. Sy ...
Lees Meer...
Onkunde Is Dodelik
Die verkiesings het gekom en gegaan en met tye is n mens oorweldig deur die stroom propaganda, leuens en fopnuus wat die rondtes ...
Lees Meer...
Stem Jou Evangelisasie Ooreen Ment Die van handeliknge
In Romeine 1 lees ons Paulus se boodskap aan die kerk in Rome. Paulus bemoedig die kerk: want in die hele wereld praat die mense o ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication