As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.
Dit is met vreugde dat ons die tweede uitgawe van JUIG! Tydskrif aan u bring – beskikbaar by winkels landswyd! Die reaksie op die eerste uitgawe van Christene dwarsoor Suid-Afrika was verstommend. Hierdie tydskrif is vir alle denominasies en geheel en al Bybelsgefundeerd. Ons bied u relevante Christen-leerstof, -artikels en -getuienisse.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
-Waar is die Krag van die Heilige Gees? -Kan Christene Regsaksie Neem? -Help! Ek sukkel met Padwoede. -Kruiskerk of X-kerk? -God, die Regering en die 10 Gebooie -Die Grootste Mens Wat Nog Ooit Geleef Het -Die Waarde van Skrifmemorisering -Die Boodskap van die Bybel aan Almal -Ons Joodse Wortels -Die Name van God -Pa’s wat Kinders met Selfvertroue Bou -Bergkroon Geloofsentrum -Geloof@ die Werk -Hoe Hanteer Ek Interpersoonlike Konflik? -Die ‘Eks’-faktor -My World: Lindie Gouws -Die Seen van Grootouers -Verstaan Noag se Ark
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za
Artikels in Ons Tydskrif
Die Grootste Mens Wat Nog Ooit Geleef Het
Daar is geen twyfel dat Jesus die grootste mens is wat ooit in die geskiedenis van die mensdom geleef het nie. Hy het die wê ...