Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 23 November 2009. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin tydens die vakansieseisoen.
Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Jan en Jeanette de Wet: Leef en Lof tot Sy Eer - Groenpunt vir Jesus: 2010 - Die Nuwe Verdraagsaamheid - Het Jy Jou Broer Lief - Herstel tot Heelheid - My Nuwe Hoop - Die Maagdelike Geboorte - Herlewing in die Plaaslike Kerk - Sy Lig op Jou Pad - Ken Jy vir Spiritbuddy? - Geloftedag…en die Slag van Bloedrivier - Witboordjiemisdaad het My Lewe Verander - Haweloses is ook Mense - Ontmoet die Vurige Jong Evangelis Daniel Kolenda - Bereken die Prys: Die Lewe van ‘n Sendeling - Geniet jou vakansie
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za
Artikels in Ons Tydskrif
Jan & Jeanette de Wet: Leef en Lef tot Sy Eer
Noem aan enige persoon enige van die volgende: Loflaaities, All Heaven's Declare, Hierdie Kind, Koning van my Hart of Houtkruis, e ...