Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Mei/Junie 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 26 April 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay,  Checkers  en sekere Woolworths-takke  landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Die Lewe Wink vir die Wincklers
- “Kill the Boer, Kill the Farmer”
- Is Moord die Gevolg van Malema-lied?
- Kultuur en God se Koninkryk
- Die Sleutel tot Kultuurbehoud
- Die Groot 1860-Herlewing
- Heiligheid in die Huis
- Selfdissipline
- Breinkaping: Hoe Pornografie Werk
- Integriteit by die Werk
- Kantoorpolitiek
- Die Afwesigheid van Goeie Dade
- Die Vyfvoudige Bedieninge
- Floreer, Moenie Bloot Oorleef Nie
- Ware Dienaarskap
- ‘n Halfeeu van Genade!

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Die Lewe Wink vir die Wincklers
Min mense in Suid-Afrika weet nié wie Heinz en Alette Winckler is nie. Nie alleen was Heinz die eerste Suid-Afrikaanse Idol ...
Lees Meer...
"Kill the Boer, Kill the Farmer"
Aan wie se kant gaan Zuma staan - Malema of die Grondwet? Nie so lank gelede nie, is Julius Malema nog beskou as dié politi ...
Lees Meer...
Heiligheid in die Huis
Die vyand lei soveel gelowiges binne hulle huise in lokvalle in. Die Amerikaners het in die 1970's die B-2 Stealth Bomwerper ont­w ...
Lees Meer...
Breinkaping: Hoe Pornografie Werk
Ons is vinnig besig om 'n pornografiese generasie te word. Oor die afgelope dekade het ekspli­siete seksbeelde in reklame, bemarki ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication