Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Desember 2010

Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 29 November 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep ingeligdes wat juig oor al die interessante leesstof.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom
- ’n Geskenk vir Iemand wat Alles Het
- Gelukkige Geseënde Kersfees!
- Christus, Hoof van die Kerk
- Waarom is God Versteek?
- Ons Perfekte Woning
- Die Islamitisering van die Weste
- Sinvolle Kreatiewe Sukses
- Nuwe Christen-universiteit: Cornerstone Instituut
- Musiek met ’n Missie
- Retief Burger: Oorweldig!
- Here, Stuur My!
- Vir Ewig Gelukkig Saam
- Ontwikkel Emosionele Intimiteit
- Om Jammer te Sê
- Geborge Kinders in ’n Moeilike Wêreld

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom
Bekend as Karien van 7de Laan, maar ook 'n baie bekende internasionale model en TV-aanbiedster, straal Christie Panagiotopoulos 'n ...
Lees Meer...
Waarom is God Versteek?
Die 17de Eeuse Franse wiskundige, Blaise Pascal, het geskryf dat wat op aarde sigbaar is, nie die totale afwesigheid of teenwoord ...
Lees Meer...
Geborge Kinders in 'n Moeilike Wereld
Daar kan baie redes wees waarom vandag se kinders minder waagmoed in sekere omstandighede aan die dag lê as vroeër gesl ...
Lees Meer...
Nuwe Christen-Universiteit Gestig
Cornerstone is 'n uitstekende tersiêre opvoedingsinstelling wat elke Christen behoort te oorweeg – dit bied 'n groot v ...
Lees Meer...
Christus, Hoof van die Kerk
Was jy al ooit in daardie plek waar jy omring was deur gevaar en jy geen idee gehad het wat om te doen nie? Het jy al só 'b ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication