Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Januarie 2011

Begin 2011 op die regte, ingeligte Christelike noot. Die nuutste JUIG! is vanaf 3 Januarie op winkelrakke beskikbaar en sluit nou ook 12 bladsye witwarm nuus uit Namibië in.

JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Corné & Justine Krige: ‘n Gesin Toegewy Aan Christus
- Ware Huweliksgeluk
- Karoo Mighty Men: Kinders Van God
- Die Trojaanse Perd
- Radio-aktiewe Ouderdomsbepaling Se Groot Gebreke
- Die Nuwe Afrikaanse Armoede
- Waar Was Jy Toe Ek Jou Nodig Gehad Het?
- ’n Lewe Sonder Ledemate
- Die Hemel
- Solly Ozrovech: ’n Viering Van 84 Jaar
- ’n Tweede Kans Op Lewe!
- Soek Jy Meer Van Hom?
- Dare 2 Share
- Konflikoplossing
- Help! Ek Kan Nie Deurdruk Nie!

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Corne & Justine Krige: 'n Gesin Toegewy Aan Christus
Noem die naam 'Captain Courageous' aan enige rugbyspeler en hulle sal onmiddellik weet van wie jy praat. Is dit dan nie die flank ...
Lees Meer...
Die Trojaanse Perd
Die fokus op die radikale veranderinge wat oor die afgelope sowat vyftig jaar in die Skrifbeskouing in die NG Kerk plaasgevind het ...
Lees Meer...
Die Nuwe Afrikaanse Armoede
Die enormiteit van die huidige armoedevraagstuk word hier onder die loep geneem. Ons, as Kerk, is gesamentlik die opdrag gegee om ...
Lees Meer...
Bevry Uit Sonde
Die aangrypende getuienis van 'n man van God wat vasgevang was in 'n web, maar deur Goddelike ingryping vrygekom het. Daar is inde ...
Lees Meer...
EVANGELISM In His Name
Gedurende Augustus 2010, het In His Name Ministries 'n veldtog gehou in Diepsloot, Johannesburg. Die onderstaande is die getuienis ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication