Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Maart 2011

Die nuwe JUIG! is nou beskikbaar. Lees in hierdie uitgawe van God wat tweede kanse gee, die rol wat die Heilige Gees in ’n Christen se lewe speel en hoe Postmodernisme mense kan verslaaf, terwyl Jesus vry maak. Kry vandag nog die nuwe JUIG! en wees ingelig oor sake wat saakmaak.

JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Ons God Is ’n God Van Tweede Kanse
- Errol Naidoo: Verdediger Van Geloof, Gesin & Vryheid
- Postmodernisme Verslaaf... Jesus Maak Vry
- Wat Is ’n Christen?
- Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe
- Ons Sal Getuig
- Realiteits-TV Romanse
- Wellus Vol In Blom
- Kruiskyk - ’n Positiewe TV-Alternatief
- Kerkadministrasie: Plesier Of Probleem?
- Oudword Is Nie Vir Papbroeke Nie
- My Swakhede Is Meer As My Sterkpunte
- Opregte Berou: Angus Buchan
- Die Bybel Veroordeel As Haatspraak: Errol Naidoo
- Die Boom Word Aan Sy Vrugte Geken: Prof. Piet Strauss
- ’n Christuslose Christendom: Ds. Dirkie van der Spuy
- Vyf Kernfeite Wat Elke Mens Moet Weet: Bennie Mostert
- Soekende, Honger Mense: Dr. Isak Burger

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Ons God Is 'n God Van Tweede Kanse
Lindie Gouws is 'n bekende spreker wat die land deurreis het om vroue te inspireer en het ook 'n bediening, 'Kom In!' wat vroue en ...
Lees Meer...
Die Bybel Veroordeel As Haatspraak: Errol Naidoo
Die opspraak rondom Kaapstad Toe­risme se openbare befondsing van die "gay"-veldtog het onvermydelik gelei tot 'n debat ...
Lees Meer...
Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe
Die Heilige Gees is die derde persoon van die Goddelike Drie-eenheid. Hy is God! Ons behoort Hom lief te hê, te eer en in al ...
Lees Meer...
Realiteits-TV Romanse
Twintig vrouens, pragtig aangetrek met perfekte grimering en die witste tande, staan in die kersverligte vertrek rond. Hulle straa ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE In Sy Naam
In die Boek van Handelinge lees ons die verhaal van siekes wat gesond geword het, bloot deur in aanraking te kom met Petrus se ska ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication