Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
April 2011

Die nuwe JUIG! is nou beskikbaar. Hoe weet jy dat Jesus leef? Indien jy ooit hieroor getwyfel het, lees gerus hierdie artikel. Lees ook in hierdie uitgawe alles oor die Midde-Oosterse krisis, wat die Bybel presies oor demone sê, wie seks en rebellie aan ons kinders verkoop en of tuisonderrig werklik ’n praktiese opsie is. Kry vandag nog die nuwe JUIG! en wees ingelig oor sake wat saakmaak.

JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Skeptici Beantwoord: Hoe Weet Jy Jesus Leef?
- Die Midde-Oosterse Krisis
- Demone: Wat Sê Die Bybel?
- Wie Is God Regtig?
- Harte Klop Vir Christus
- God In Die Beskuldigdebank
- Die Apostel Paulus
- Moordkultuur
- Skool 1970 vs 2011
- Tuisonderrig: Werklik ‘n Alternatief?
- Ernie Haase En Signature Sound
- Willie Joubert Jubel Deur Die Lewe
- Paternoster
- Die Destigmatisering Van Geestesiektes
- Waarom Jaag Jy So?
- Te Besig Vir Liefde
- Egskeiding: Is Daar ’n Christen-alternatief?
- Getroud... Maar Nie Verbind Nie
- Aanbid Hom As Vader Én God: Bennie Mostert
- Die Opstanding Van Christus: Angus Buchan
- Versoening Vra Respek: Prof. Piet Strauss
- Voel Jy Soos Thomas: Ds. Dirkie van der Spuy

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Skeptici Beantwoord: Hoe Weet Jy Jesus Leef?
Christus se Opstanding is uiters belangrik en die grondslag van die Christelike geloof. En dit is juis die rede waarom die Christe ...
Lees Meer...
Die Midde-Oosterse Krisis
Die getygolwe van protes en opstande wat oor die Arabiese wêreld spoel, stuur 'n waarskuwingsboodskap aan die wêreld. ...
Lees Meer...
Demone: Wat Se Die Bybel?
'n Hewige debat rondom die 'bevrydingsteologie' en die toepassing daarvan in sekere denominasies, het onlangs redelik opspraak in ...
Lees Meer...
Egskeiding: Is Daar 'n Christen-alternatief?
Het jou huwelik werklik in God se oë verbrokkel? Steek jou trots in jou sak en kyk opnuut, en deur God se oë, na jou huw ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE In Sy Naam
As Christene is dit ons verantwoordelikheid om mense in kontak te bring met hierdie wonderlike Jesus wat ons dien. Mattheus 5 v 13 ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication