Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Junie/Julie 2011

Die nuwe JUIG! is nou beskikbaar. Kry vandag nog die nuwe JUIG! en wees ingelig oor sake wat saakmaak.

JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar, Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- In Sy Voetspore: Heinrich en Charné Dry
- Hoe Kan ’n Liefdevolle God Iemand Hel Toe Stuur?
- Geloof
- Meer Lering, Minder Verskonings!
- Is God Wonderlik?
- Hoe Werk Wetenskaplike Ouderdomsbepaling?
- Pa: Veel Meer as ’n Broodwinner
- Tieners en Die Internet
- Simson Met Hope Talent!
- Die Geheime Sonde van Geweld In Die Huis
- Milli-sekondes Tussen My en Die Dood
- Hoe Om ’n Beroerte te Herken
- Vreugdemusiek Uit ’n Hart wat Oorloop
- Geesvervulde Emosies
- Skilpaaie en Haaie by Die Werk
- Genesing Uit ’n Kruiehand
- Geroep as God se Span
- Meerkat Mania
- Meer as net Meerkatte
- Die Olyf: God se Wonderplant
- Gesalf en Geseën Deur Sy Gees

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

In Sy Voetspore... Heinrich en Charne Dry
Heel dikwels word predikants- of pastoorskinders deur gemeentelede beskryf as: "Jong, hulle is die onmoontlikste kinders in d ...
Lees Meer...
Skeptici Beantwoord: Hoe Kan 'n liefdevolle God Enigiemand Hel toe Stuur?
Een van die algemeenste besware wat na Christene se kant toe kom, kan in hierdie woorde opgesom word: Hoe kan 'n liefdevolle God i ...
Lees Meer...
Pa: Veel Meer as 'n Broodwinner
Met die nuutste navorsing oor die gesin het daar 'n baie besliste skuif plaasgevind en die persepsie is nou dat vaders 'n baie gro ...
Lees Meer...
Milli-sekondes Tussen My en Die Dood
Ek was verskriklik bang in die hospitaal. Die dokter het my baie ernstig meegedeel dat ek bly kan wees dat ek nog lewe... "on ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE In Sy Naam
"Maar die goddelose is soos 'n onstuimige see; want dit kan nie tot rus kom nie…" Jesaja 57 v 20-21
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication