As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Augustus 2011

Weet jy wat die Bybelse oplossing vir misdaad is? Dink jy Teologie kan werklik geloof vernietig? Is daar regtig ’n verskil tussen godsdiens en evangelie? Het jy geweet die mens is gebore om te kommunikeer en is jy bewus van die tragiese afsterwe van...Gesonde Verstand? Kry jou uitgawe sommer vandag nog – nou op winkelrakke beskikbaar!

JUIG! Tydskrif is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar, Pick’nPay en Checkers  winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Benescke Janse van Rensburg: Passievol, Energiek, Ingelig
- Doodsberig Van Gesonde Verstand
- Opgestaan!
- Vernietig Teologie Geloof?
- Godsdiens & Die Evangelie
- Die Bybelse Oplossing Vir Misdaad
- Geloof
- Jesus Leef!
- Is God Nog Geloofwaardig?
- Gebore Om Te Kommunikeer
- Vermy Kantoornagmerries
- Huweliksondersoek
- Die Behoefte Aan Liefde
- ’n Pilaar In Sy Koninkryk
- Help! Ek Ly Aan ’n Baie Dominante Vrees
- Nuwe Lewe, Nuwe Liefde
- ’n Tweede Kans
- Dadels: ’n Delikate Delikatesse
- Kamele: Eerste Vervoermiddel

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Benescke Janse van Rensburg: Passievol, Energiek, Ingelig
Kan Christene die mediawêreld betree? Is daar deesdae nog joernaliste met integriteit en passie vir hul werk? Indien dit van ...
Lees Meer...
Vernietig Teologie Geloof?
Vernietig Teologie 'n lewende geloof in Jesus Christus? Is die kursus aan 'n universiteit nie veronderstel om hulle nader aan en i ...
Lees Meer...
'n Tweede Kans
"Nou gee ons alles in die Here se hande oor, Hy sal sorg," het Lourens en Sophia Opperman besluit toe haar gesondheid in ...
Lees Meer...
Die Bybelse Oplossing Vir Misdaad
Misdaad is 'n werklikheid wat elkeen van ons affekteer. Die situasie is nou so sleg in Suid-Afrika dat daar al selfs 'n moratorium ...
Lees Meer...
Kamele: Eerste Vervoermiddel
Reeds sedert Bybelse tye 'n manier waarop handelsware en mense van een plek na 'n ander vervoer is, is kamele vandág nog 'n ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE In Sy Naam
Ek wil graag hiermee die getuienis met u deel van 'n jong vrou wat onlangs haar hart vir die Here gegee het by 'n veldtog in Hamma ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication