Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Desember 2011

In hierdie kers seisoen se JUIG! uitgawe het ons span gaan uitvind wat skuil agter gerugte van Chrislam, ons het gesels met Victor Matfield en ook nagevra oor die belangrikheid van die datum van Christus se geboorte en die herdenking daarvan. Moenie uitmis op die verrykende leesstof in hierdie vakansie uitgawe nie!

JUIG! is te koop by alle Christen-winkels asook  Spar,  Pick’nPay,  Checkers  en sekere Woolworths-takke  landswyd.

IN HIERDIE UITGAWE:

-Jesus Sal Jou Nooit Verkaat Of In Die Steek Laat Nie
-Iets Om Oor Na Te Dink
-Christene en Israel
-Chrislam
-Wanneer us Jesus Gebore?
-Hou Tog Asseblief Op Baklei Oor Kersfees
-Jesus Is Die Een
-Mega-Victore: Op En Van Die Veld Af
-Jou Onderneming In Moeilike Tye
-Projek Kaleb Hef Mense Op
-'n Geordende Lewe
-Vertroue-Genees Geestelike Wonde
-Tel Jou Kruis Op Volg My!
-Vryheid in Hom - Ook Van Verslawing
-40 Dae In Die Wit Woestyn
-Die Olifant
-Druiwe: Die Vrug Van Die Wingerd
-Land Van Belofte

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Wanneer Is Jesus Gebore?
Baie Christene erken dat niemand presies weet wanneer Jesus se geboorte was nie. Die presiese datum van Jesus se geboorte is ook n ...
Lees Meer...
Hou Tog Asseblief Op Baklei Oor Kersfees
Dit is erg genoeg dat rabid sekulariste Kersfees haat, maar dit is doodeenvoudig tragies dat sommige Christen-puriste ander oordee ...
Lees Meer...
Chrislam
Iewers in die 1800's het Mark Twain die volgende gesê: " 'n Leuen kan alreeds halfpad om die wêreld wees, dan is ...
Lees Meer...
Bekende Skrywer: 'Laaste Dae' is Hier - Israel Nou Omring Deur Vyande
Volgens Hal Lindsey, die Christen-spreker en -outeur, is die 'laaste dae' hier en Bybelse profesieë wat jare gelede voorspel ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sa ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication