Het Goeie Vrydag en Opstandingsondag nog enige betekenis in hierdie era van Paaseiers en langnaweke? In hierdie uitgawe word die bewyse dat Christus waarlik opgestaan het, gepubliseer. Lees ook hoekom God pyn toelaat en wat gevaarlike denkpatrone aan jou doen. Het jy al ooit gewonder waar al die manne heen verdwyn het?
Artikels in hierdie uitgawe:
Christus Het Waarlik Opgestaan! Dis ‘n Hondelewe Kaptein Lafaard – Waar Is Al Die Manne Heen? Hulle Sal Aan Hulle Vrugte Geken Word Here Jesus – Die Naam Bo Alle Name God Is Daar! ‘n Reusagtige Ontstaan Gevaarlike Denkpatrone Selfmoord – Dief Van Die Mensdom Offer Jou Kind Hoekom Laat God Pyn Toe? Draers Van Hoop Ingryping ‘n Storie Oor God Se Hand In Ons Alledaagse Lewe Warrior Faith Gear Eiers – Veelsydige Staatmaker Skape ’n Skaapwagter Bedink Psalm 23
Moet dan beslis nie hierdie uitgawe misloop nie. Kry joune sommer vandag nog. Te koop vanaf 26 Maart 2012.
Artikels in Ons Tydskrif
Christus Het Waarlik Opgestaan
Die liggaamlike Opstanding van Jesus Christus uit die dood is geweldig belangrik. Die dood is die mens se grootste vyand; dit oorw ...