Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Junie/Julie 2012

Wonder jy moontlik oor die waarde van evangelisasie in ons dag? Kan Afrika nog werklik vir Christus gewen word? Lees in hierdie uitgawe van die wonderlike werk wat pastoor Reinhard Bonnke en sy opvolger, Daniel Kolenda in Afrika met hulle reuse veldtogte vir Christus doen. Voorts kan jy ook lees van die 12 neigings wat gesonde kerke verseker, waarom jy versigtig moet wees vir leiers wat die valse evangelie preek en wie werklik manne van eer is. Dit, en nog baie meer,  in jou nuutste uitgawe wat 11 Junie op die winkelrakke is. Kry joune dadelik!

Artikels in hierdie uitgawe:
- 12 Neigings in Gesonde Kerke
- Vlug Uit Egipte
- Dr. Carl Moeller Besoek Suid-Afrika
- Pasop Vir Leiers Wat ‘n Vals Evangelie Preek!
- Stry vir die Geloof- Die 10 Plae van Egipte
-  Jerusalem Word Gemeet
- Manne van Eer
- Oorkom Erge Trauma: Leef As Oorwinnaar
- Help! Ek Ly Aan Angs!
- Wanneer My Maat Bly Lê
- Prinses Van Die Swembad: Marianne Kriel
- ‘n Toegewyde Hart – Soekend Na Sy Wil
- Martha du Plessis: Dienend Deur Musiek
- Wanneer Daar Nie Krag Is Nie: Bennie Mostert
- ‘n Toekoms In Suid-Afrika: Dirkie Van Der Spuy
- Opstandingskrag: Angus Buchan
- Van Kaudom Na Die Kavango

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Manne Van Eer
Daar is alreeds so baie boeke geskryf oor mans wat die hoogste berge geklim het ten spyte van skynbaar onoorkombare probleme; mans ...
Lees Meer...
Die 10 Plae Van Egipte
Was die tien plae van Egipte, soos in Eksodus 7-11 vermeld, almal onverbloemde wonderwerke van God? Volgens Moses; Ja. Maar nie vo ...
Lees Meer...
Bereik Die Nasies
Evangelis Reinhard Bonnke is reeds langer as 35 jaar as evangelis en stigter van 'Christ for all Nations' (CfaN), bekend. Hy is on ...
Lees Meer...
Stry Vir Die Geloof
Terwyl ek Dallas Willard se 'The Divine Conspiracy' gelees het, is ek getref deur 'n analogie wat hy gebruik het. ''n Vlieëni ...
Lees Meer...
Pasop vir leiers wat n vals evangelie preek
Op 9 Mei 2012 het die president van die VSA, Barack Obama, uiteindelik openlik, gedurende 'n ABC-nuusonderhoud, sy ware kleure gew ...
Lees Meer...
MARTHA DU PLESSIS - dienend deur musiek
'n Nuwe stem het veral die geestelike musiekmark soos 'n storm op die oop see getref – Martha du Plessis. Sy is onder baie j ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication