Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?
Is dit deesdae nog moontlik om jou droomman of –vrou onder God se leiding te ontmoet? Lees gerus hoe Aldo McPherson sy Chantel ontmoet het. Daar is ook sprake dat die NG Kerk besig is om leeg te loop, maar is dit waar? Lees hoe Christenskap onder skoot kom by die Universiteit van Stellenbosch, hoe Satan in die Kerk werk vandag, en wat die Bybelse reaksie op laster is. Dit en nog baie meer in die nuutste uitgawe van JUIG! Kry joune so gou as moontlik – vanaf op 23 Julie 2012 op die winkelrakke.
- Ontmoet Chantal, Aldo se Verloofde - Christene aan Universiteit van Stellenbosch in die Spervuur - Is die NG Kerk ‘n Sterwende Kerk? - Wat ‘n Skande - Wanneer Almal Julle Prys - Satan se Werk in die Kerk - Die Vlieënde Rol en die Efa - Manne van die Woord - Lof met Louis - Dans in Sy Lig! - Noupoort se Honde – Help Verslaafdes; Verander Lewens - Rozanne Visagie: Klei gevorm in Sy Hand - Die Lewe is ‘n Gawe - Ek Oordeel Reg : Bennie Mostert - Die Here Se Teenwoordigheid: Piet Strauss - Verstandige Beleggings: Angus Buchan - Die Bruid…Skoongewas! - Die Bruidegom Kom! - Bokke - Oos van die Okavango - Het Jy ‘n Plat Wêreldbeskouing: Matt Ludick
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za
Artikels in Ons Tydskrif
Aldo se verloofde
God is intens by ons, Sy kinders, se lewens betrokke – daarvan kan die McPherson-gesin getuig. Maar die manier waarop God vi ...