Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
September/Oktober 2012

Is Christene gevrywaar van swaarkry en moeilike tye? Lees wat Dirkie van der Spuy hieroor in die nuutste uitgawe van JUIG! sê. Lees verder ook oor Noord-Korea as die wêreld se ergste vervolger van Christene; waarom verslawing mense beskaamd laat voel; wat die Illuminati-sameswering en die Nuwe Wêreldorde is asook hoe satan in die lewens van gelowiges werk. Dit en nog baie meer in die September/Oktober-uitgawe van JUIG! wat van 27 Augustus op die winkelrakke sal wees. Kry joune vandag nog by enige van die volgende groot winkels…Pick'nPay, Checkers, CUM, uitgesoekte Woolworths- en Spar-winkels, en ander Christelike boekwinkels.

- Dirkie van der Spuy – Hoe Hanteer ‘n Christen Moeilike Tye
- Verslawing Laat Mense Beskaamd Voel
- Noord-Korea: Die Wêreld Se Ergste Vervolger
- Wat Is Die Illuminati-sameswering
- Wat Is Die Wêreldorde?
- Een Wêreldregering: Wat Sê Die Bybel Hieroor?
- Verreikende Profesieë Oor Jesus
- Satan Se Werk In Die Gelowige
- Op Soek Na Lewende Water
- ‘Ampies Op Die Pad’ – Anton Franken: Voluit Vir Christus
- Bybelse Berading Vir Beginners
- Luister
- Kyk Na Die Kruis – Kruiskyk TV
- Bemoediging Verander Alles
- Lof Met Louis: Wanneer Gaan Dit Oor God?
- Brood En Graanprodukte
- Wie Is Die Skepper?
- Mislukking En Volharding
- Maak Soos Die Romeine
- Die Bruid…Is Hartseer Want Hy Gaan Weg
- Caprivi, Mamili En Die Victoria-Waterval
- Voorspoed Sonder Geld

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Artikels in Ons Tydskrif

Dirkie van der Spuy: Hoe Hanteer Jy Probleme?
Die naam 'Dirkie van der Spuy' is al sinoniem met Moreletapark, een van die heel grootste gemeentes van die NG Kerk wat aan die su ...
Lees Meer...
Wat is die Illuminati-sameswering?
Die Illuminati-sameswering is 'n samesweringsteorie wat inhou dat daar 'n 'globale elite-gemeenskap' is wat óf die wê ...
Lees Meer...
Om die Evangelie te Deel in Kim Jong-Il se Doodskamp
In die meeste boeke en flieks oor konsentrasiekampe, laat die skrywer God uit die prentjie – asof God nie versoenbaar is met ...
Lees Meer...
Satan se Werk in die Gelowige
Van al die dinge waarmee satan homself besig hou, is die grootste seker sy geveg met Christene. Sy uitsluitlike doelwit is om Chri ...
Lees Meer...
Verreikende Profesiee oor Jesus
In die laaste naggesig wat in die preekreeks behandel word (Sagaria 6:1-8), het ons te doen met 'n direkte boodskap van die Here a ...
Lees Meer...
Verslawing...Laat Mense Beskaamd Voel
Die oomblik toe dit vroeër vanjaar bekend geword het dat Whitney Houston aan 'n dwelmoordosis gesterf het, was die meeste men ...
Lees Meer...
Wie is die Skepper?
Wanneer ons die wêreld rondom ons beskou, word die bestaan van hoogs ingewikkelde en doelgerigte ontwerpe in die natuur gou ...
Lees Meer...
Bemoediging Verander Alles
Hoe lyk ware bemoediging - die soort bemoediging wat lewens vir altyd sal verander? Om mense te bemoedig, is om hulle te help om m ...
Lees Meer...
Ampies op die Pad, Dubbele Geamputeerde Vertel
"Ons was op pad terug na die basis op Omathiya – in die destydse 'rooi gebied'. Ek was op die agterste voertuig wat ing ...
Lees Meer...
Caprivi, Mamili en die Victoria-waterval
Die Mamili Nasionale Park is 'n ongerepte deel van Namibië wat deur baie min mense besoek word. Om egter hier 'n draai te maa ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Die vyfde hoofstuk van Jeremia eindig met 'n deurdagte verklaring in vers 31 – "...en my volk wil dit graag so hê ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication