Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.

Jer 33:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Desember 2012

Weet jy wat die grootste geskenk van alle tye was en het jy enige begrip hoe groot die geskenk regtig was?  Ken jy as Christen die ware feite agter die Spaanse Inkwisisie en weet jy hoe vyandig Europa deesdae teenoor die Christendom is?  Kry gerus die nuutste JUIG! en bring jouself op hoogte van dié sake, asook hoekom jy as Christen versigtig moet wees oor die dogma wat sekere kerke oor finansies huldig. Al hierdie interessanthede, en nog baie meer, in die nuutste JUIG! wat op 19 November op die winkelrakke beskikbaar is.

-    Ek Is So Ontsettend Jammer
-    Verklaar Die Waarheid In ‘n Relatiewe Wêreld
-    Europa Se Vyandigheid Teenoor Die Christendom
-    Jesus, Die Grootste Geskenk Van Alle Tye
-    Die Sienswyse Van Christus In Jou
-    Die Spaanse Inkwisisie
-    Hoop Aan Die Hooploses – Jacob’s Well
-    Lewe: ‘n Geskenk Van God
-    Die Christen En Sy Geldsake
-    Bly Rein In ‘n Ontugtige Land – Lee Grady
-    Nuwe Wyn In Velsakke
-    Hennie Otto
-    Living Ball Bereik Siele Met Sportballe
-    Louis Brittz: Hoekom Jy Die CD Moet Koop
-     Andries Maak ‘n Verskil
-    Hessel van der Walt – ‘Geestelike Vaderfiguur’ vir SA
-    Verklaar Die Koninkryk: Sorg Vir Bejaardes
-    Helpende Hand Vir Die Bejaardes
-    Die Bruid...Word Gesteel!
-    Mooiste Mot-motief
-    Kersfees: Fees Van Vrede En Vreugde – Dirkie vd Spuy
-    Bid Vir Ongereddes – Bennie Mostert
-    God Se Oorvloed – Angus Buchan
-    Windhoek: Wat ‘n Verrassing!
-    ‘n Geskenk Om Te Benut – Martin van Niekerk

Kry joune vandag nog by Pick'nPay, Checkers, CUM, uitgesoekte Woolworths- en Spar-winkels, en ook ander Christelike boekwinkels voordat dit uitverkoop is.


Artikels in Ons Tydskrif

Die Vreugde van ons Erfenis in Christus
God weet alles van ons af. Hy weet van ons sondigheid en ons ontoereikendheid. En tog skenk Hy ons die heilige erfenis. Een van di ...
Lees Meer...
Europa Se Vyandigheid Teenoor Die Christendom
Die sekularisasie en verheidensing van Europa is inderdaad tragies. Tog is daar, verrassend genoeg, kolle waar daar dinamiese gees ...
Lees Meer...
Die Spaanse Inkwisisie - Wat Elke Christen Behoort Te Weet
Een van die beskuldigings wat gereeld na Christene se kant toe gegooi word, is dat Christene verantwoordelik is vir 'Die Inkwisisi ...
Lees Meer...
Verklaar Die Waarheid In n Relatiewe Wereld
Die wêreld het nog altyd baie verskillende gelowe en ideo-logieë gehuisves. Hierdie godsdienstige pluralisme is, a.g.v. ...
Lees Meer...
Die sienswyse Van Christus In Jou
Vir 'n Christen is dit uiters belangrik om Christus se sienswyse in sake te openbaar. Dit beteken geensins 'n gelykheid in status ...
Lees Meer...
Die sienswyse Van Christus In Jou
Vir 'n Christen is dit uiters belangrik om Christus se sienswyse in sake te openbaar. Dit beteken geensins 'n gelykheid in status ...
Lees Meer...
Jesus, Die Grootste Geskenk Van Alle Tye
Dit lei geen twyfel dat Jesus Christus steeds die grootste Persoon is wat ooit gelewe het nie. Juis omdat Hy die grootste offer ge ...
Lees Meer...
Bly Rein In ín Ontugtige Land
Wat ons beslis deesdae nodig het in die Kerk, is 'n doelbewuste bewuswording van sonde. Te veel Christene beskik oor 'n verwronge ...
Lees Meer...
Verklaar die Koninkryk: Sorg vir Bejaardes
Daar is deesdae seker nie 'n beter manier waarop die Kerk sy liefde in die verloregaande wêreld kan wys as juis deur praktie ...
Lees Meer...
Hoe om te bid vir ongereddes
Hoe verander ons 'n land? Die begin van die verande-ring is wanneer ons vir die redding van mense bid: een vir een. God sê b ...
Lees Meer...
Die Christen en sy Geldsake
As daar nou een area is waar Christene mislei word en sommer baie onwaarhede verkondig word, is dit op die gebied van finansies en ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Daar is krag in die bloed van Jesus! Wanneer ons die bloed aanwend, verdwyn die vlek van sonde; die marteling van siekte; die span ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication