Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Mei 2013

Ons vier vanjaar die 200ste herdenking van David Livingstone, ʼn merkwaardige Christen, se lewe. Hy was ʼn sendeling in murg en been en het God en die mensdom onverpoosd gedien. Ons word deur sy voorbeeld aangespoor om ook die Evangelie te verkondig, waar ons ons ook al mag bevind. In die April-uitgawe van JUIG!, wat 29 April op die winkelrakke beskikbaar sal wees, kan jy lees oor Livingstone se lewe; meer uitvind oor sendingopleiding in die artikel, ‘Amateurisme in sending’; vertel ʼn messiaanse Christen hoekom ons teenoor Jode moet getuig en getuig ʼn maatskappydirekteur hoe hy tydens drankies na werk ʼn getuie vir Jesus kon wees. Ander aktuele sake, soos die rol van mans in ons samelewing en die infiltrasie van universalisme en ‘New Age’ idees in die kerk word aangespreek.

- God Kan Jou Gebruik
- Opsoek Na Ware Mans
- Bybelse Gesinne: Angus Buchan
- Wat Het Van Die ‘New Age’ Geword?
- Integriteit En Eerlikheid: Dirkie van der Spuy
- Die Bybel In ʼn Neutedop
- Die Derde Gebod
- Soedannese Gevangene Getuienis
- Morné En Christelle Steyn: Leef Jesusgerig!
- ʼn Doring In Die Vlees: Bennie Mostert
- Hoop Vir Die Werklose  ̶  Jacob’s Well
- David Livingstone  ̶  Afrika Se Beste Vriend
- Amateurisme In Sending
- Droë Piet
- Louis Brittz: Lof Met Louis
- iVangeli Verander Die Lewe Van Kinders
- Helpende Hand Help Behoeftige Bejaardes
- Oorwinnaar In Christus  ̶  Ilanza Reynolds
- Met Liefde Uit Jerusalem  ̶  Birgitta Yavari-Ilan
- Rut: Sy Is Die Een  ̶  ʼn Liefde Ongekend!
- Tweevoudige Teologie Van Die Verbond


Artikels in Ons Tydskrif

Die Derde Gebod - Eer die Here se naam
"Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat Sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bl ...
Lees Meer...
Morne En Christelle Steyn - Leef Jesusgerig!
Morné Steun is bekend vir sy kalm doelskoppe wat hy onder groot druk kan uitvoer. Kom lees oor hom en sy skoolliefde, Chris ...
Lees Meer...
Opsoek Na Ware Mans
Gedurende die laaste dekade het ons gesien hoe mans vir hulle manlikheid gekritiseer is in die media, sekulêre instellings, ...
Lees Meer...
David Livingstone ̶ Afrika Se Beste Vriend
Livingstone was ʼn belangrike sendeling en baanbreker in Afrika. Vind in hierdie artikel uit oor sy rol in die uiteindelike be ...
Lees Meer...
Bybelse Gesinne
Die gesin is waar die samelewing tans die grootste teenslae ervaar. Dit kan soms ook die moeilikste plek wees om ons Christenskap ...
Lees Meer...
Oorwinnaar In Christus
Lees die oorwinnaarsgetuienis van Ilanza Reynolds, wat met terminale kanker gediagnoseer is. Haar sprankelende geloof en insig in ...
Lees Meer...
n Doring In Die Vlees
Wat is ʼn doring in die vlees? Bennie Mostert bespreek 2 Korintiërs 12:7, waar ʼn mens lees dat God vir Paulus " ...
Lees Meer...
Die Bybel In ʼn Neutedop
Kom kry ʼn oorsig oor die boek van Eksodus en ʼn puntsgewyse opsomming van die boodskap in Eksodus vervat. Ontdek hoe die ...
Lees Meer...
Wat het van die New Age geword?
Weinig Christene steur hulle vandag aan die New Age en sommige kerkleiers vind die verwysing daarna belaglik, maar wat is die New ...
Lees Meer...
Hoop Vir Die Werklose
Ons nasie beleef tans baie hoë werkloosheidvlakke en dit is geensins verbasend dat daar ʼn toename in angstoestande en ge ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication