Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Junie/Julie 2013

JUIG! Junie/Julie 2013
Buite-egtelike verhoudings is toenemend ʼn bydraende faktor tot egskeidings. In die Junie/Julie-uitgawe van JUIG!, wat 10 Junie op die winkelrakke beskikbaar sal wees, kan jy uitvind of versoening na ʼn buite-egtelike verhouding moontlik is. Versoening behels natuurlik vergifnis en in Greg Blair se artikel, ‘Vergewe Vanuit die Hart’ word die stappe van vergifnis bespreek. Daar word ook verder op die huwelik gefokus in ‘Herstel van die Huwelik’. Daar is praktiese raad vir die opstel van testamente, hoe om ʼn positiewe denke ten opsigte van werksverlies aan te kweek, en in pas met die viering van Vadersdag’, gesels Angus Buchan oor vaderskap. Die geskiedenis en konflik rondom Palestina word verduidelik en ons eie Afrikaanse Geskiedenis word in herinnering geroep met artikels oor die Voortrekkermonument en die ontstaan van Pretoria. Louis en Hettie Brittz gesels met ons oor hulle doelstelling vir 2013, en gee ons ʼn kykie in hulle verhouding met God en insig in Sy wonderlike verlossende genade.
-    15 Feite Oor Palestina
-    Die Nuwe Aangesig Van Vervolging In China  ̶  Geopende Deure
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Levitikus
-    die Vierde Gebod: Eer Die Dag Van Die Here
-    Louis Brittz: Luister Vir die Klankbaan Van Herlewing!
-    Kry Jou Sake In Orde
-    Om In Vrede Te Leef
-    Die Bybel En Depressie
-    Vergewe Vanuit Die Hart
-    In ʼn Oorgangsproses  ̶  Jacob’s Well
-    Lof Met Louis  ̶  Voordat Jy ʼn CD Maak
-    Laat Jou Passie Brand Met Flam!
-    Buite-egtelike Verhoudings: Is Versoening Moontlik?
-    Herstel Van Die Huwelik
-    Ek Gaan Jou Mis, Gladys
-    Ek Verstaan God Nie: Bennie Mostert
-    Pretoria: Andries Pretorius Se Erfenis
-    Die Voortrekkermonument
-    Vaderskap
   
 


Artikels in Ons Tydskrif

Luister vir Herlewing
In die onderhoud met Louis Brittz praat hy oor sy nuwe boek, 'Wat Wenners Weet', sy betrokkenheid by Andy Stanley en North Point, ...
Lees Meer...
Wereldgeskiedenis
Wat is die ware feite rondom Palestina? Waarom word dit Palestina genoem? In hierdie artikel word die geskiedenis van die gebied w ...
Lees Meer...
Levitikus verduidelik
Die boek van Levitikus handel oor die stam van Levi en bevat voorskrifte van die Here oor hoe Hy aanbid moet word. Dit verduidelik ...
Lees Meer...
Is Versoening moontlik?
Buite-egtelike verhoudings het ʼn groot bydraende faktor tot die mislukking van huwelike geword. Beide partye beleef emosies w ...
Lees Meer...
Eer die Dag Van die Here
Ons sal wys wees om die Skepper se Handboek te lees en te doen wat Hy beveel. Geen ander generasie voor ons het so ʼn gejaagde ...
Lees Meer...
Materialisme is die nuwe vyand
Om volgens Christelike waardes te leef, is ʼn groot uitdaging vir alle Christene. In China is materialisme nou die nuwe aanges ...
Lees Meer...
Advies en hoop
Werkloos? Nee, bloot in ʼn oorgangsproses van een werk na die volgende. Die Bybel leer ons dat daar krag is in die woorde wat ...
Lees Meer...
Geroep om te vertrou
In ons diepste menswees het ons ʼn behoefte om God te verstaan. Ons worstel almal met lewensvrae; sommige mense soek antwoorde ...
Lees Meer...
Afrikaanse geskiedenis
Pretoria, wat sy ontstaan te danke het aan die Groot Trek, is ʼn historiese stad met ʼn ryke verteenwoordiging van Afrikan ...
Lees Meer...
Hoe om te vergewe
Dit gebeur met ons almal: iemand maak ons gevoelens seer of behandel ons onregverdig. Baie van ons dra hierdie grief met ons saam, ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
"Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication