Maar die Woord van die Here, dit bly vir ewig. En hierdie Woord is die Evangelie wat aan julle verkondig is.

1 Pet. 1:25.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Junie/Julie 2014

JUIG! Junie/Julie 2014
In hierdie uitgawe, wat 9 Junie op die rakke beskikbaar sal wees, is daar voorwaar stof tot nadenke. Lees Clem Sunter se insiggewende kommentaar oor die ekonomiese bevryding van Afrikaners, dr. Isak Burger se bestekopname van Suid-Afrika se geestelike toestand en Errol Naidoo se nabetragting oor die verkiesing. Nico Bougas bekyk die Oscar-hofsaak vanuit ʼn Christelike perspektief en dr. Stephan Joubert bespreek die praktiese rol van die Kerk. Lees Brian Oldreive, die stigter van Foundations for Farming, se getuienis in ‘ ʼn Boer met God se Plan’ en vind uit wat die vier sleutels tot wins vir Afrika is. Brei jou kennis oor Afrika uit met interessante statistieke in die artikel ‘Hoe goed ken jy Afrika?’. Ons gee raad hoe om eensaamheid hok te slaan en hoe om te bid tydens demoniese aanvalle. Daar is bemoediging, raad, nuus en leersame inligting te vind in ons JUIG! Junie-uitgawe. Moet dit nie misloop nie!

-    Arendsfees 2014  ̶  Hartenbos
-    SA Se 5de Demokratiese Verkiesing
-     Oscar: ʼn Christelike Reaksie?
-    Die Ekonomiese Bevryding Van Afrikaners
-    Die Christelike Toestand Van Ons Nasie: Isak Burger
-    Hoe Om Te Bid Tydens Demoniese Aanvalle
-    Huis Van Gebed
-    Die Bes Bewaarde Geheim In Die Christendom: Stephan Joubert
-    Wêreldwaarnemingslys: Sentraal-Afrikaanse Republiek   ̶  Geopende Deure
-     ʼn Boer Met God Se Plan
-    Bybelse Beginsels Vir Boere: Angus Buchan
-    Bok-En-Biltong-Aande: Dawie Spies
-    Laat Die Siekes Na My Toe Kom
-     Vind Daar Nog Bekerings In Die Kerk Plaas:  Dirkie Van Der Spuy
-    Toegewy Aan God
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Esra
-    Jy Klim ʼn Berg Voetjie Vir Voetjie: Retah McPherson
-    Flenters
-     Eensaamheid: Die Siekte Van Die 21ste Eeu
-    Silwerkroon-toekennings
-    Hoe Goed Ken Jy Afrika?
-    Penkoppe: Melkbaarde Van Die Anglo-Boereoorlog
-    Veelsydige Edna: Neal Van Den Berg
-    Lof Met Louis  ̶  Aanbidding Is Nie Logies Nie
-     Gospel Skouspel 2014
-    Dooie Geloof


Artikels in Ons Tydskrif

Isak Burger Se Perspektief
Alhoewel ons land ʼn sterk Christelike tradisie het en daar eweneens ʼn sterk Christelike teenwoordigheid is, is die diagn ...
Lees Meer...
Wat Is ʼn Christelike Reaksie?
Wat moet ʼn Christen se houding teenoor Oscar wees? Nico Bougas gee sy reaksie op die aangrypende gebeure wat Oscar Pistorius ...
Lees Meer...
Die Siekte Van Die 21ste Eeu
Daar is geen dieper hartseer as die gevoel dat ons op ons eie in die wêreld is nie, dat ons geen vriende het nie en dat daar ...
Lees Meer...
Om Jou Volkome Aan God Te gee
Dit was John Wesley wat gesê het: "God doen niks, behalwe in reaksie op gelowige gebed nie." God maak mense altyd ...
Lees Meer...
Vind Dit Nog In Kerke Plaas?
Dieselfde gevaar van die Skrifgeleerdes en die fariseërs bedreig die Kerk vandag. Mense behoort aan ʼn kerk, maar het gee ...
Lees Meer...
Ware Entrepreneurs
Ná 1994 het beroepsuitsigte vir Afrikaners drasties verander. Waar hulle gedurende die apartheidsjare verseker was van bero ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
Die ongelukkige situasie van die Samaritaanse vrou in Johannes hoofstuk 4, kan nie anders as om ons innerlike te roer met die groo ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication