Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Desember 2014

JUIG! Desember 2014
Ons Kers-uitgawe bars uit sy nate met artikels wat voedsel vir die Gees bied, jou sal bemoedig en inlig. Ons neem ʼn kort reis deur die wêreld en vind uit hoe Kersfees in ander lande gevier word. Daar is ook ʼn insiggewende bespreking oor Jesus, ons Wonderbare Raadsman en Vredevors  ̶  die ware betekenis van Kersfees. Lees gerus oor katedrale, die argitektoniese meesterwerke wat deur die Christelike geloof geïnspireer is in, ‘Geloof verwoord in ontwerp’. Laat Stephan Joubert se artikel, ‘Ingemaakte Christen?’ jou uitdaag en inspireer om vir meer as net jouself te leef. In aansluiting hierby is ‘7 Gevaartekens in jou geestelike lewe’ ʼn artikel so uit die bladsye van die herlewing as jou siel dors na meer. Daar is ook inspirerende getuienisse van Aldo en Chantel McPherson wie se droom bewaarheid is; Barend Joubert, wat fisiek en geestelik ʼn nuwe mens is danksy Jesus se werking in sy lewe; lees ook van Paul Smit, boer, politikus en entrepreneur vir Christus. Laat ons ook nie tydens hierdie feestelike seisoen van ons vervolgde broers en susters vergeet nie; lees meer oor Chandra Bikash se moedige geloof in Geopende Deure-artikel in die Desember-uitgawe van JUIG! wat 24 November op die rakke beskikbaar sal wees. Laat ons jou inspireer!
 -   Oorwinning Oor Pornografie
-    Bangladesj  ̶  Geopende Deure
-    Kersfees In Ander Lande
-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Psalms
-    Die Ware Betekenis Van Kersfees
-    Vaste Beginsels Vir ʼn Christelike Leefstyl: Piet Strauss
-    Geloof Verwoord In Ontwerp
-    Is Julle ʼn Sorgsame Kerk?
-    7 Gevaartekens In Jou Geestelike Lewe
-    Ingemaakte Christen: Stephan Joubert
-    Om Soos Jesus Te Dien!
-    Seksuele Ateïsme
-    Aldo En Chantel   ̶  ʼn Droom Bewaarheid
-    Getroue God: Retah McPherson
-    VCSV: 118 Jaar Se Jesus-Getuienisse
-    Gee Jou Kind ʼn Voorsprong
-    Gee Jouself Ten Volle
-    My Woefles
-    Entrepreneur Vir Christus: Neal Van Den Berg
-    Barend Joubert  ̶  Ek Kies Die Lewe In Oorvloed
-    Gee Ook Jouself: Angus Buchan
-    Lof Met Louis  ̶  Die Passie Van Jesus
-    Nader Aan God Se Hart
-    Tygerberg 104FM  ̶  Rouchelle Liedemann
-    Op Die Man Af !...En Hy Word Genoem: Wonderbaar



Artikels in Ons Tydskrif

Die Ware Betekenis van Kersfees
Jesaja het 2 700 jaar gelede geprofeteer dat ʼn Verlosser na hierdie gebroke wêreld sou kom. Hy sou ʼn Wonderbare Ra ...
Lees Meer...
Gaan Jy Kerk Toe Vir Jouself?
Christus se lering oor die gereelde byeenkoms van die gelowiges is glashelder en as Jesus Christus op ʼn weeklikse basis met a ...
Lees Meer...
n Christelike Leefstyl
Vaste beginsels was ʼn paar dekades gelede vir baie mense geen probleem nie. In elke geval, beslis nie vir mense in die Christ ...
Lees Meer...
Wereldwye Tradisies En Gebruike
Wêreldwyd is Kersfees ʼn vrolike en feestelike tyd van die jaar. Vir baie mense is dit bloot ʼn tyd van feesviering ...
Lees Meer...
EVANGELISASIE IN SY NAAM
In 1 Petrus 1 v 7 lees ons dat ware, opregte geloof veel kosbaarder is as goud. In ons hedendaagse wêreld is goud die mees g ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication