Vertrou jou lewe aan die Here toe. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.

Ps 37: 5.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! November 2015

In hierdie uitgawe van JUIG! is daar ʼn goue draad oor vaderskap. Gerald Ferreira se artikel handel oor die voorbeeld en nalatenskap van ʼn godvresende vader, Peter Hammond resenseer ʼn Christelike rolprent, Khumbula wat ondermeer die verhouding tussen ʼn pa en sy seun beklemtoon; Tom Tapping se artikel, ‘Die Hart van ʼn Vader’ bespreek God se Vaderhart en vra wat jou beskouing van God as Vader is. 

Die artikel oor radikalisering van die jeug deur Islamitiese ekstremiste is ʼn moet-lees-artikel vir elke ouer en diegene wat met die jeug werk aangesien dit na redes kyk waarom tieners polities geradikaliseer word, wat faktore vir vatbaarheid vir radikalisme kan aanwakker en hoe om dit te voorkom. 

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- ʼn Reusekullery

- Kazakstan  ̶  Geopende Deure

- Oorwinning Oor Die Bose, Vervolging En Selfs Ongeletterdheid  ̶  FEBA 

- Wat Verander Normale Kinders Skielik in Radikale?

- Wanneer Die Here Die Gasheer En Eregas Is: Stephan Joubert

- ʼn Nuwe Lewe In Christus

- Die Bybel In ʼn Neutedop: Daniël

- God Is Getrou: Angus Buchan

- Die Voorbeeld Van ʼn Vader: Gerald Ferreira

- Dawie En Leonora  ̶  Mense Van Die Woord

- Die Hart Van ʼn Vader

- Khumbula ̶  Ek Sal Onthou

- Die Kombuis: Die Masjienkamer Van Die Gesin

- Die Geestelike En Simboliese Waarde Van 6: Elza Meyer

- Wat Oudword My Geleer Het 

- Beklee Kankerpasiënte Met Waardigheid  ̶  Felicity Combrinck

- Jou Woestynseisoen Sal ʼn Doel Dien

- Loopbaan(on)sekerheid?

- Jacques Van Vuuren

- NueLight  ̶  ʼn Nuwe Klank

- Tygerberg 104FM  ̶  Belofteweek

- Voxtrain-toep


Artikels in Ons Tydskrif

Dawie en Leonora Spies
Manne van die Woord is sinoniem met Bok-en-Biltong-aande waar manne rugby gesels, maar ook kragtige getuienisse hoor van lewens wa ...
Lees Meer...
Ekstremiste Teiken Tieners
Vroeër vanjaar is Suid-Afrikaners geskok deur die nuus van ʼn 15-jarige meisie wat in Kaapstad van ʼn oorsese vlug verwyder is na ...
Lees Meer...
n Nuwe Lewe In Christus
Die Skrif sê dat daar deur die werk van Christus iets drasties in ons lewens verander het; ons in wie se lewe die Gees die wonde ...
Lees Meer...
Die Hart Van n Vader
Daar is al heelwat gepraat oor die Vaderhart van God, maar die gevaar bestaan egter dat as ons insig van God as Vader enigsins min ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication