Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Feb-Mrt 2016

JUIG! Februarie/Maart 2016

Is jy vertroud met die term ‘transhumanisme’? In hierdie uitgawe doen ons verslag oor 'n paar onderwerpe waarvan Christene moet kennis neem. Transhumanisme is ʼn gevaarlike praktyk, maar is egter niks nuuts nie. Hitler het met hierdie einste kwessies geëksperimenteer, maar vandag se wetenskaplikes voer dit uit onder die dekmantel van “navorsing” en ontvang volle befondsing van sekulêre regerings en universiteite af.

Dan het ons nog 'n interessante artikel oor die ‘Die ontluikende kontantlose samelewing’. Wat eens so ver en vergesog gelyk het, staan nou voor ons deur.

In die lig van die voordurende gewelddadige betogings en algemene negatiewe ingesteldheid in die land is Errol Naidoo se artikel, ‘Spreek lewe uit oor Suid-Afrika’, ʼn moet lees. Laat Arno van Niekerk se artikel, ‘Het God ʼn plan met Suid-Afrika?’ jou ook bemoedig.

Laat die positiewe en bemoedigende artikels in hierdie uitgawe jou inspireer en toerus vir die maand wat voorlê. Lekker lees!

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Spreek Lewe Uit Oor Suid-Afrika: Errol Naidoo

-    ACDP-kommentaar

-    Het God ʼn Plan Met Suid-Afrika: Arno Van Niekerk

-    Afrika Vir Israel

-    TWR Nuus

-   Bemagtiging Van Vervolgde Vroue  ̶  Geopende Deure

-    Transhumanisme

-     Bye Se Navigasie

-    Die Ontluikende Kontantlose Samelewing

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Amos

-    Noodsaaklike Boustene Van ʼn Stewige Fondasie

-    ʼn Slavin Se Getuienis: Gerald Ferreira

-    Van Uitbranding Tot Vernuwing

-    Camp David  ̶  Roep Julle Dapper Manne Op!

-    Marilize De Clercq  ̶  Skoonheid Wat Van Binne Kom

-    Wat Sê Die Bybel Oor Narcisme?

-    Waagmoedige Navolger Van Jesus: Stephan Joubert

-    My Reis Na Genesing Saam Met Go Natural

-   Christenskap In Die Werkplek

-    Regardt Van Den Bergh: “Dis Nie Luck Nie  ̶  Net Genade”

-    NueLight  ̶  ʼn Nuwe Klank

-    Die #imagine-beweging

-    Tygerberg 104FM  ̶  Kalender 2016

-    Op Die Man Af!  ̶  Is Daar Hoop Vir 2016? 


Artikels in Ons Tydskrif

n Slavin Se Getuienis
Hoe reageer ons wanneer ons onsself in ongunstige omstandighede bevind? Besef ons dat hoe ons daarop reageer en leef, ander se ...
Lees Meer...
verander van n geestelike toeris na n waagmoedige navolger van Jesus
n Rubicon-ervaring verander n mens vir altyd; jy verander in iemand wat vir Christus leef en wat saam met Paulus uitroep: Ek leef ...
Lees Meer...
God Se Woord In Mensetaal
Het jy ook al gewonder hoe jy kan klaarmaak met beurtkrag en kragonderbrekings in jou geestelike lewe? Vra jy jouself soms af: Hoe ...
Lees Meer...
Marilize de Clercq - Skoonheid Wat Van Binne Kom
Hierdie pragtige Christen-vrou, persoonlike stilis en beeldkonsultant (image consultant), fokus nie net op die uiterlike skoonheid ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication