Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! April 2016

JUIG! April 2016

 Te midde van al die betogings en politieke verwikkelinge in die land, het ons ʼn paar artikels wat jou insig sal gee, in hoe om voorbidding te doen vir ons land. Lees Peter Hammond se artikels, ‘Kommunistiese chaos op kampus’ en ‘ Rassisme – Die hart en siel van Karl Marx’. Errol Naidoo bemoedig ons met sy artikel, ‘Vrede te midde van die chaos’, en Gretha Wiid spoor ons aan om deel te wees van ʼn rein Bruid wat haarself voorberei vir die koms van die Bruidegom.

Daar is twee uitstekende artikels oor landbou en die bydrae wat dit lewer tot ons land en deel is van God se plan om genesing te bring in ons land en Afrika, sien: ‘Jannie De Villiers – landbousektor kan genesing vir ons land bring’ en ‘Agri all Africa – ván Afrika vír Afrika’.

 Laat die positiewe en bemoedigende artikels in hierdie uitgawe jou inspireer en toerus vir die maand wat voorlê. Lekker lees!

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Van Europeër Tot Afrikaner

-    Vrede Te Midde Van Die Chaos: Errol Naidoo

-    Kommunistiese Chaos Op Kampus

-    Rassisme  ̶  Die Hart En Siel Van Karl Marx

-    Eritrea  ̶  Geopende Deure

-    FEBA Bereik Die Minderheid Van Malawi

-     Die Leë Graf

-    Die Oorwinning – Sy Offer Op ʼn Skilderdoek

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Obadja

-    Christenskap In Die Werkplek

-    Jannie De Villiers – Landbousektor Kan Genesing Vir Ons Land Bring

-    Agri all Africa – Ván Afrika Vír Afrika

-    Verskietende Ster

-    Ouers Wat Mishandel  ̶  Hoe Moet Ons Hulle Eer?


Artikels in Ons Tydskrif

Deur Sy Wonde Is Daar Genesing
Brindley Pritchard is n skilder wat spesialiseer in olieverf see- en strandtonele, maar wou graag ʼn skildery van Christus verf. H ...
Lees Meer...
Leef Dit, Glo Dit, Verkondig Dit!
Ons leef in ongekende moeilike tye wat die Kerk en geloof betref. Sosiale media en die digitale wêreld bring die wêreld tot in o ...
Lees Meer...
Die Ingesteldheid Van Die Hart
Barbara Ehrenreich skryf in n artikel, The selfish side of gratitude, in The New York Times, hoe selfhelp-ghoeroes en voorstanders ...
Lees Meer...
Hoe Moet Ons Hulle Eer?
Mishandeling kom in baie vorms voor. Dit kan fisiek wees of daar kan n gebrek aan onvoorwaardelike liefde en goedkeuring wees. Dit ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication