Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Januarie 2017

As onlangse gebeure in die politiek – plaaslik, sowel as in die buiteland  ̶  jou laat kopkrap, bied hierdie uitgawe jou insig vanuit ʼn Bybelse wêreldbeskouing met die artikels: ‘Verblind deur vooroordeel’, ‘Wees die verandering wat jy wil sien’, en ‘God ruk die nasies’. 

Ons sluit die Ou Testament af in die Bybel in ʼn neutedop-reeks met die boek, Maleági en bied aan diegene wat tydens die vakansie ʼn bietjie gewig opgetel het, hoop met die artikels: “Oorsake van gewigstoename’ en ‘Dink en eet jouself slim’.

Moenie nie die onderhoude met Dewald Gouws en Hardus Zevenster misloop nie. Dewald getuig onder meer hoe hy tot bekering gekom het en Hardus praat insiggewend oor Christen-media wat die pas aangee en aan die voorpunt van nuwe tegnologie staan.

Lees hierdie artikels en nog vele meer in ons Januarie-uitgawe wat jou sal bemoedig, inlig en inspireer. Lekker lees! 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Afrikaanse Feeste

-    Verblind Deur Vooroordeel

-    Wees Die Verandering Wat Jy Wil Sien

-    God Ruk Die Nasies

-    Noord-Korea  ̶  Geopende Deure

-    FEBC Thailand Se Luisteraars Skryf... 

-    Grond, Bome En Hulle Vrugte  ̶  Waarom Die Skepping Saak Maak!

-    Is Jy Al Oor Die Hoof Gesien: Gerald Ferreira

-    Beroemde Laaste Woorde

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Maleági

-    Gevange Gehou Met Die Bybel: Stephan Joubert

-    Dewald Gouws  ̶  “Deur U Krag!”

-    Woorde Van Wysheid

-    Christenskap In die Werkplek

-    Weet Jy Wat Jou ‘Waarom’ Is?

-    Dink En Eet Jouself Slim

-    Oorsake Van Gewigstoename

-    Vroue Van Geloof

-    Die Transformasie Van Kinders In Geestelike Kampioene

-    Tygerberg 104FM  ̶  Met Hoop En Visie Vir Die Toekoms


Artikels in Ons Tydskrif

Beroemde Laaste Woorde
Die laaste woorde van n sterwende man kan n mens dikwels baie van sy lewe vertel.
Lees Meer...
Gevange Gehou Met Die Bybel
Moenie n struikelblok vir die swakkes wees nie. So skryf Paulus in 1 Korintiers 8:9 wanneer plaaslike Christene wonder of hulle vl ...
Lees Meer...
Verblind Deur Vooroordeel
In die onlangse Amerikaanse presidensiele verkiesing (en in die vorige Brexit-stem in Engeland), het ons gesien hoe verkeerd die m ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication