Maar nou se die Here: Draai met volle oorgawe terug na my toe! Vas, huil en treur! Moenie julle klere skeur omdat julle hart seer is nie, skeur julle harte!

Joel 2:12,13

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Feb-Mrt 2017

JUIG! Februarie/Maart 2017

In hierdie uitgawe doen ons verslag oor 'n paar onderwerpe waarvan Christene moet kennis neem. Ons kyk na die omstrede verkiesing van Donald Trump as Amerikaanse president en ʼn paar ter saaklike kwessies word uitgelig wat in die liberale media verdraai word; lees asseblief hierdie artikel om jouself in te lig sodat jy met insig kan bid.

Dan het ons nog 'n interessante artikel oor die belangrike sake en aangeleenthede wat godsdiensvryheid en Christene raak. Freedom of Religion South Africa (FOR SA) is reeds druk besig om voorleggings voor te berei oor wetsontwerpe en regeringsbeleid en -verslae wat 'n invloed op godsdiensvryheid kan hê. Die belangrikste en dringendste kwessies word in die artikel bespreek.

Lees ook in hierdie uitgawe Wanda Bam se getuienis, die gevare van posttraumatiese stresversteuring (PTSV) en hoe Wanda se genesing gely het tot die Heelvroukursus waartydens soveel vroue reeds emosionele, fisieke en geestelike genesing ontvang het. 

Hou jouself op hoogte van Christelike sake en wees ingelig sodat jy met insig kan bid. Lekker lees! 

 ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Afrikaanse Beeldende Kunste

-    President Donald Trump En Christelike Amerika

-    Belangrike Sake En Aangeleenthede   ̶  FOR SA

-    Thru the Bible En Rondom Die Wêreld  ̶  TWR

-    Praktiese Geloof In Oos-Afrika   ̶  Geopende Deure

-   Trek ʼn Streep In Die Sand: Bennie Mostert

-    Die Bybel In ʼn Neutedop: Matthéüs

-    Hoekom Is Christene So veroordelend?    

-    Die Eer Van Diensbaarheid

-    Is Ons Regtig Bereid Om God Te Volg: Gretha Wiid

-    Wat Is Ons Doel As Christene: Arno van Niekerk

-    Woorde Van Wysheid

-    Christenskap In Die Werkplek

-    Barend Vos  ̶  “Met Jou Pa Kan Jy Eerlik Wees”

-    Wanda Bam  ̶  ʼn Hart Van Waarheid

-    Vergewe My Asseblief

-    Vroue Van Geloof

-    Gewigsverlies  ̶   ʼn Belangrike Bybelse Insig

-    ʼn Bekostigbare En Gesonde Lewenswyse

-    TBN-Televisiegids

-    Rooiwarm Radio Op Sy Beste  ̶  Tygerberg 104FM 


Artikels in Ons Tydskrif

Christelike Leierskap In Amerika
Vir baie jare lank bid mense dat die Here manne en vroue van God na invloedryke posisies van leierskap in Amerika sal verhef. Tyde ...
Lees Meer...
Die Verlede Is nie Jou Identiteit Nie!
Wanneer ʼn mens deur Wanda Bam se CV lees, kan dit nogal intimiderend wees, tog is sy baie eerlik oor die onvolmaaktheid van haar ...
Lees Meer...
Jou Roeping As Christen
In 2017 betree ons ʼn nuwe jaar, ʼn jaar van groot betekenis vir ons geloof. Dit is 500 jaar ná die Reformasie (1517): uit die Do ...
Lees Meer...
Christus Se Voorbeeld As Dienaar
Jesus se laaste daad voordat Hy gekruisig is, was om Sy dissipels se voete te was. Hy het ons geleer dat ons ook dieselfde gesindh ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication