Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
JUIG! Augustus 2017

In hierdie uitgawe ondersoek ons ʼn paar moeilike onderwerpe in die artikels: ‘Aardverwarming – Die waarheid of ʼn leuen?’; ‘Is daar iets soos ʼn sielsgenoot?’; ‘ Is dit moontlik om met die verkeerde lewensmaat te trou?’ en ‘Mag Christene na sekulêre musiek luister?’ 

Laat Angelique du Toit se getuienis jou bemoedig en inspireer wanneer sy deel hoe sy haar moeilike kinderjare oorkom het en oor haar pad van vergifnis en genesing. Pastoor Rob Lucas deel ook sy getuienis en praat oor bevryding en om God se stem te hoor. Lees gerus Stephan Joubert se bemoedigende artikel en lees natuurlik ook ons gereeld Bybel in ʼn neutedop waar die boek Johannes behandel word. 

Lees ook in hierdie uitgawe van wonderlike toere na Israel; FEBA en Geopende Deure se insiggewende artikels oor sending en die vervolgde Kerk; en kry wenke hoe om ʼn kampvuur in te span om Christelike lewenslesse op ʼn prettige manier aan jou jeuggroep of kinders oor te dra. 

 

Hou jouself op hoogte van Christelike sake en wees ingelig sodat jy met insig kan bid. Lekker lees!  

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

-    Kom Ons Bid

-    Stof Tot Nadenke

-    Wees Versigtig Wie Jy Naboots 

-    Verdraagsaamheid: Die Nommer Een Sonde Wat Deur Die Nasie Trek

-    Onoorwonne In Christus   ̶  Geopende Deure

-    Van Tragedie Tot Triomf!   ̶   FEBA

-    Aardverwarming   ̶  Is Dit Bybels?

-    Die Bevolkingsontploffing & Aardverwarming  ̶  Waarheid Of ʼn Leuen: Errol Naidoo

-    Bybel In ʼn Neutedop: Johannes

-    Jesus Die Beloner

-    Gebed Ontsluit Die Hemel En Laat Die Bose Sidder: Elza Meyer

-    Ek kan Dit Nie Verklaar Nie: Bennie Mostert

-    Angelique Du Toit 

-    Vroue Van Geloof

-    Die Perfekte Jy

-    Plak ʼn Slag Dié Plakker Op Mense, Want Die Here Doen Dit: Stephan Joubert

-    Is Daar Iets Soos ʼn Sielsgenoot?

-    Woorde Van Wysheid

-    Christenskap In Die Werkplek 

-    Gerrie Bester

-    4 Kampvuurlesse   ̶  Span Die Bekoring Van ʼn Kampvuur In

-    ʼn Lig In Dubai

-    Rob Lucas  ̶  “Julle Is Tot Vryheid Geroep”

-    CLF & Bernina RSA 

-    TBN-Televisiegids

-    Mag Christene Na Sekulêre Musiek Luister?

-    ʼn Nuwe Gospel Skouspel-Talent  ̶  Johan Brits


Artikels in Ons Tydskrif

Inspirerende Sakevrou En Outeur
Angelique du Toit is n inspirerende spreker en n fenomenale Christen-sakevrou, skrywer en die uitvoerende hoof van Annique gesondh ...
Lees Meer...
Die Waarheid Of n Leuen?
Die afgelope dekade is beheptheid met aardverwarming voortdurend by ons ingeprent. Wat is ons verantwoordelikheid teenoor die omg ...
Lees Meer...
Die Boek Johannes Word Verduidelik
Die eerste drie Evangelies in die Nuwe Testament, Matthéüs, Markus en Lukas word die sinoptiese Evangelies genoem. Die inhoud va ...
Lees Meer...
Die Verskeie Krone Van Beloning
Die meeste van ons leef asof dít wat ons elke dag doen, net bepalend is ten opsigte van ons lewe aan hierdie kant van die ewighei ...
Lees Meer...

 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication